Send linket til app

Die Brandwag Hoërskool


4.0 ( 0 ratings )
Uddannelse
Forfatter: DREAMSTATE INTERACTIVE CC
Gratis

Die amptelike toep van Hoërskool Brandwag is nou beskikbaar op iOS. Laai die toep af vir beter kommunikasie tussen jou en die skool.

Toep voordele sluit in:
- Meer inligiting oor skool aktiwiteite
- Skool inligting direk beskikbaar
- Kommunikasie met skool
- Dokumente aflaai
- Galery met skool fotos
- BrandwagFM